
Hartenbos Market
Share
Hallo Mannetjie-mense!
Ek wou nou al lankal 'n blog skryf maar het net nie tyd gehad vandat ons twee weke terug van Hartenbos af terug is nie.
It was such an amazing experience to meet so many people with a passion for these Mannetjies! From all walks of life, young and old, you came to my stall and stood in awe at the variety. Most of you even took Mannetjies with you, which I am so grateful for.
Baie dankie vir julle aanhoudende ondersteuning op hierdie aanlyn winkel. Kyk uit vir nog 'n besending wat oppad is met nog meer verskeidenheid Mannetjies, veral in die anime afdeling.
Keep a close eye on social media to see where you will find me in the wild next!
Groete,
Thomas